38 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Ek hou van gaan stap in die bos. Ek hou van om in die natuur fotos neem soos voels en diere, ek soek iemand wat dieselfde belangstelling het as ek. Ek hou van lekker nuwe aktiwiteite doen. Ek hou...
38 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Sielsmaats wat sal saam my in die bos fotos neem en om die vuur sit en gesels
Ek hou van gaan stap in die bos. Ek hou van om in die natuur fotos neem soos voels en diere, ek soek iemand wat dieselfde belangstelling het as ek. Ek hou van lekker nuwe aktiwiteite doen. Ek hou...
58 - Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek soek nie volmaaktheid nie, net egtheid. 'n Goeie gesprek, 'n sin vir humor en wedersydse respek beteken vir my baie.

Geluk groei waar respek leef.
Ek soek nie volmaaktheid nie, net egtheid. 'n Goeie gesprek, 'n sin vir humor en wedersydse respek beteken vir my baie.
29 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is ’n mense-mens met ’n sagte hart wat opreg omgee vir die mense in my lewe. Ek hou van lekker lag, diep gesprekke, spontane planne en daardie klein oomblikke wat later die beste herinneringe...

Net ñ meisie wat hou van lag en lekker leef.☀️
Ek is ’n mense-mens met ’n sagte hart wat opreg omgee vir die mense in my lewe. Ek hou van lekker lag, diep gesprekke, spontane planne en daardie klein oomblikke wat later die beste herinneringe...
57 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ek het baie om te deel met die regte persoon. Die lewe is nie altyd regverdig nie, maar ek wil die beste maak van die hand wat ek gedeel is, met iemand langs my wat saam met my stap.
57 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Tyd vir 'n maat
Ek het baie om te deel met die regte persoon. Die lewe is nie altyd regverdig nie, maar ek wil die beste maak van die hand wat ek gedeel is, met iemand langs my wat saam met my stap.
59 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Ek is die persoon wat onthou watter koffie(wyn) jy die eerste keer bestel het, ek luister regtig — nie net wag vir my beurt om te praat nie, ek maak die gewoonste dae 'n bietjie meer avontuurlik,...

Waarskuwing: ek lag te veel vir my eie grappe
Ek is die persoon wat onthou watter koffie(wyn) jy die eerste keer bestel het, ek luister regtig — nie net wag vir my beurt om te praat nie, ek maak die gewoonste dae 'n bietjie meer avontuurlik,...
44 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika
Ek is vriendelike en liefdevolle hard werkende vrou wat mal is oor rugby en visvang. Ek het n sagte hart en wil altyd almal om my gelukkige sien. Die plaaslewe en diere is my passie maar my werk is...

Soek ordendelikenl eerlike geselskap